Wedding & Function
Wedding & Function
News & Reviews Back To Index

Bederf jou gaste met lekkernye van Lekkerbekkie

Bederf jou gaste met lekkernye van Lekkerbekkie reviews_38_5125.jpg

Lekkerbekkie - Die naam om te onthou vir al u tuisgebak, spyseniering en nog vele meer!  Ons is net 'n oproep ver! Kontak die eienares vir persoonlike diens! Ons spesialiseer in die maak van tuisgebakte produkte soos kleinkoekies, beskuit, koeke, terte, kolwyntjies, muffins, ystervarkies, vleispasteitjies, vrugtekoeke, ens. 

 

Besoek ook gerus stalletjie no 90 en 103 Saterdae by Langenhovenpark Boeremark. Stalletjie no 90 bied heerlike jaffels en vetkoeke met verskillende vulsels soos kerriemaalvleis, sparerib & uie, kaas russian, ontbyt, ens. asook koffie, warm sjokolade en milo vir die koue dae. Yskoue koeldranke en water is altyd beskikbaar. Boeremark tye: 06:30 tot en met 12:30.

 

Ons doen ook spyseniering vir funksies teen billike pryse. Skakel ons gerus vir enige navrae of kwotasie by 082 994 6560 of besoek ons webtuiste by www.lekkerbekkie.co.za asook facebook by www.facebook.co.za/www.lekkerbekkie.co.za.