Lekkerbekkie - Free State & Kimberley

Lekkerbekkie

Cakes, Catering & Drinks - Free State & Kimberley

Tel: 082 994 6560
Email: therina@lekkerbekkie.co.za
Visit: The Lekkerbekkie website

Ons Nader al weer die tyd van die jaar wanneer allerhande funksies op hande is. Ons kan u tot diens wees met die maak van kosse, soet- en soutborde, ens hetsy ‘n jaareindfunksie, afskeidsfunksie, ens. Ons neem ook vanaf begin Oktober bestellings vir kleinkoekies en vrugtekoeke as kersgeskenke of sommer net ‘n lekkerny saam met die familie.